School Tour Specialists

MENU

Academic Achievers USA 2016

Ek wil net vir jou en Travel and Sport BAIE BAIE dankie se vir die geleentheid wat julle vir die kinders gegee het.

Dit was n fantastiese toer en Riaan het dit so baie geniet en baie geleer van die buite wereld. Ek dink nie daar is woorde om genoeg dankie te se en vir julle te laat weet hoeveel ons dit waardeer as ouers nie.

Riaan se hy dink jy het dit nie geniet nie want jy moes die heeltyd rondhardloop en alles reel. Ek dink ek wil eintlik indirek vir jou laat weet, is dat van die kinders agter gekom hoeveel jy vir hulle gedoen het en wat dit alles behels het van jou.

Weereens baie baie dankie! Jy is n ster!