Posts Tagged ‘Leon’

Hoërskool Punt Krieketfees

18 skole het tussen 30 September en 4 Oktober deelgeneem aan n krieket toernooi wat by Hoërskool Punt in Mosselbaai aangebied word. Die kompetisie is straf maar word in baie goeie sportmansgees gespeel. Die afrigters het Saterdagaand mekaar in ‘n 25 beurt wedstryd die stryd aangese, terwyl die jong klomp langs die veld vure gemaak en gebraai het – wat ‘n fantastiese atmosfeer! Voorwaar vir Travel and Sport ‘n voorreg om by die fees betrokke te wees.

Leon Hattingh

Parklands Check in

The group has arrived safely and they plan to eat a lot of pasta and pizza!

Enjoy it guys!

Leon

Craven Week 2011 Kimberley

Die 48ste Coca Cola Craven Week het verlede week tot ‘n einde gekom. Dit was great om die toekomstige Springbokke in aksie te sien en nuwe vriende te kon maak. Die spanne het alles ingesit en die week terdee geniet in koue maar heerlike sonskyndae. Go boys, ons hou julle dop en toer gou weer saam met julle skole! Baie geluk aan die organiseerders vir ‘n briljante toernooi en almal wat hul beste gegee het die week. SA Skole Rugby Rock!!

 

Leon Hattingh

Windhoek Hoërskool Sporttoernooi in die Junie vakansie


Die Janine en Suzelle Davin Trust is gestig nadat hierdie 2 briljante sportsterre en susters tragies in ‘n motorongeluk gesterf het. Die motivering vir die toernooi is die onwikkeling en bevordering van jong sportsterre in Namibia. Skole van Namibia en RSA woon jaarliks hierdie sportweek by en ding mee in rugby, netbal, hokkie en tennis. Indien jou skool nog nie hier getoer het nie, oorweeg dit beslis!! ‘n Wonderlike voorreg om die toernooi by te woon en nuwe vriende te maak. Baie dankie aan die mense van Namibia vir jul gasvryheid, vriendelikheid en liefde, veral aan Herman en Jean Davin.




Leon Hattingh

St Cyprians Cultural School Tour to Italy

Good morning Leon,

So, how was Argentina? Maybe next time you can organize a tour for us to Argentina as well :o )

Our tour was fantastic!!!:o)))  The girls fell in love with Europe instantly and they had the time of their lives.  They enjoyed the variety of the itinerary and the opportunities to explore the cities on their own as well (in the free time periods).  They learnt a lot and they dreamt even more.  Many of them now want to go and study in Europe.  They were very well behaved and responsible which I believe was also thanks to the nature of the itinerary; they did not have much time to be bored.  At night, they usually dropped quite easily (being so exhausted), so we didn’t have to worry much about them being tempted to venture outside of the hostel. Even more importantly, the parents were very impressed with how much their daughters were enriched during this tour and the “thank you’s” keep pouring in.

 

Once I get a spare moment, I will fill out the feedback form with more details. In the meantime, we want to thank you very much for all your time, effort and professionalism.

Kind regards,

Clara & Co.

St Cyprian’s School

Cape Town

Monthly posts
Categories
Login