Academic Achievers Testimonials -School Tour Specialists

Testimonials

What people say about our Academic Achievers tour

Showing: All | Academic Achievers

Hallo Adrian en span BAIE DANKIE WEEREENS dat ek so bevoorreg was om deel van die VSA- Toer te kon wees! Ek moet bieg dat die terugkom nie maklik was […]

2018
Amanda Lochner
La Rochelle High School

Dankie vir ‘n great toer almal! Ek is mal oor jul ingesteldheid waarmee julle alles gereël en uitgevoer het. Herbie Van Zyl Teacher at Paul Roos Gimnasium

2018
Herbie Van Zyl
Paul Roos Gimnasium

Hallo aan al jul wonderlike mense, Baie dankie vir n wonderlike geleentheid wat ek gehad het om deel te wees van die toer na Amerika. Amerika was die land wat […]

2018
Lucas Beeken
Hoërskool Generaal Hertzog

Julle moet lekker verder travel!!! Bitter baie dankie vir puik reëlings en great vriendskappe! Dit was rerig n plesier om saam met julle te toer! X   Johel Teacher at […]

2018
Johel Geldenhuys
Hermanus High School

Adrian and T&S team, thank you for allowing me to be a part of this absolutely amazing experience. I enjoyed every minute of this tour which was so well organised.  […]

2018
Candi Fourie
Hoërskool Pionier

Baie dankie aan elkeen by Travel & Sport wat betrokke was by die saamsit van die toerprogram tot by die finale produk – ‘n onvergeetlike USA ervaring. Ons neem leerders […]

2018
Marie Jabobsz
Hoërskool Kroonstad

Namens AFFIES dogters en personeel,wat ń ongelooflike voorreg en ervaring…ons bemark saam met julle …ons gaan dat die dogters self hul ervarings deel met die skool in saal…as ons terug […]

2018
Marlene Mahoney
Afrikaanse Hoër Meisieskool

Adrian en jou span, baie dankie vir ‘n ongelooflike VSA-ervaring. Die toer was uitstekend gereël, en  ons kon heel tyd ervaar dat ons in goeie hande is. Julle is almal […]

2018
Linda Fourie
Hoërskool Aliwal-Noord

Me. Ingrid Knoetze en vyf van ons skool se leerders het as deel van Travel and Sport se Academic Achievers Tour die VSA besoek. Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit […]

2018
Me. Ingrid Knoetze
Hoërskool Waterkloof

Dear Wihan, Adrian, Helga, Ingrid, Werner, Amanda and all involved staff. I would hereby like to extend my deepest appreciation for the Academic Achievers Tour to the US.

2018
Sonia Manthey
Parel Vallei High School

An amazing and unforgettable tour. To travel with academic achievers makes the tour even more enjoyable – the learners are responsible and mature.

2017
Thomas Barry
Curro Nelspruit

Thank you very much for the excellent organisation of the tour, it is always a pleasure to be part of such a wonderful opportunity!

2015
Kobus Badenhorst
Paul Roos Gymnasium

Noudat ‘n mens uitgerus is, kom al die herinnering so helder terug dat dit onwerklik voel dat ons nie meer in die VSA is nie.

2016
Fransie le Roux
Hoërskool Merensky

Thanks so much for the incredible opportunity to go with and be a part of such a well-planned tour. I found it so refreshing not to worry about anything as […]

2016
Leigh-Ann Pringle
Milnerton High School

Hiermee net ‘n kort briefie om dankie te sê dat ons seun, Andre Scott, van Kroonstad Hoërskool, deel kon wees van die Europese Toer van 28 September 2017 tot 12 […]

2017
Retha Scott
Hoërskool Kroonstad

Thank you for a life enriching tour for our daughter. She felt safe within this overwhelming experience and enjoyed almost every organised opportunity!

2017
Parent
Glenwood House School

This experience has added such value to Joshua’s life.  He has matured and learnt so much through this short experience.  

2016
Chris & Lucy Nel
King Edward VII School

Ek wil graag vir jou en Travel and Sport baie baie dankie se vir die geleentheid en reelings wat uitstekend was.

2015
Cecil Duvenhage
Hoërskool Diamantveld

We would like to express our appreciation for everything that you have done so that Sonali Bhaga’s hat her tour to the USA was successful. 

2016
Roshni Mooni
Hoërskool Drie Riviere

Ons wil graag die deel watter impak die “Top Achievers Toer na Amerika” in Oktober 2016 gehad het op ons seun – Louis Schoonbee.

2016
Gert Schoonbee
Afrikaanse Hoër Seunskool

Ek wil net vir jou en Travel and Sport BAIE BAIE dankie se vir die geleentheid wat julle vir die kinders gegee het.

2016
Amanda Burger
Maritzburg College

Morning Estelle, I wanted to drop you a short note just to say a very sincere Thank You for all your efforts with the recent USA Tour; in particular with […]

2016
Eve de Bruyn
Edenvale High School