Academic Achievers Tour 2015

Ek wil graag vir jou en Travel and Sport baie baie dankie se vir die geleentheid en reelings wat uitstekend was.

Hierdie toer het Gert se lewe en sienswyse verbreed en weer vir hulle laat besef, dat om akademies hard te werk, die wereld vir hulle self oop te maak.

Nogmaals baie dankie vir al julle moeite. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Groete

Cecile