Academic Achievers Tour to the USA 2018 -School Tour Specialists

Academic Achievers Tour to the USA 2018

Me. Ingrid Knoetze en vyf van ons skool se leerders het as deel van Travel and Sport se Academic Achievers Tour die VSA besoek.

Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit nie om instansies soos MIT, Yale, Harvard en Princeton te besoek!

 

Me. Ingrid Knoetze
Hoërskool Waterkloof

 

If you like this post, feel free to share it