Kookaburra and SPXI Cricket Tour – Sri Lanka April 2018 -School Tour Specialists

Travel and Sport

MENU

Kookaburra and SPXI Cricket Tour – Sri Lanka April 2018

 

Hello Adrian

Graag bedank ek jou en jou span vir die great toer!!!  Die reëlings was uit die boeke!! Duan het elke oomblik daarvan geniet! Hoop daar is nog baie sulke toere in die toekoms!! Ek sal daardie vraelys van julle nog beantwoord.

O ja, en dankie dat ek jou altyd kon pla.  JULLE IS SUPER COOL MENSE  !!!

Groete en lekker aand
Anelda

 

If you like this post, feel free to share it