Mauritz Hansen U18 Invitational Tour – England & Wales 2018 -School Tour Specialists

Mauritz Hansen U18 Invitational Tour – England & Wales 2018

Hello Ruan

Dankie vir als wat jy en Travel and Sport gedoen het.Die toer was ongelooflike lekker gewees. n Mens kon sien dat als van die toer mooi beplan was en dat die reelings reg getref was om dit vir ons so lekker as moontlik te maak. Ek kan nie aan een slegte ding dink wat daar was nie. Die plekke waar ons gebly het en wat ons gaan sien het was baie mooi gewees en ek dink almal in die span sal mt my saamstem.Ek dink die toer was n sukses en dat ons almal vir vir altyd sal onthou.

Groete
Ruan Bezuidenhout

If you like this post, feel free to share it